Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener - en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief - op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op 'n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van 'n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.