3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Ná 'n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar - "om haar op te pas", soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.07MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Ná 'n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar - "om haar op te pas", soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ná haar sorgvrye kinderjare op Upington het Mari Roberts ontdek dat plekke soos Knysna, waar dit meer reën as in die Kalahari, maar nie noodwendig koeler is nie, nie bloot 'n mite is wat net op TV bestaan nie. Ná haar studie aan die Hugenote Kollege het sy die swart kant van die lewe gesien en besluit om ter wille van selfbehoud liewer liefdesverhale te begin skryf. Sy is getroud en woon in die skilderagtige Knysna-omgewing. Behalwe haar man, haar drie kinders en honde wat aandag verg, ruim sy broodnodige tyd in vir skaak, blokkiesraaisels en haar passie vir skryf en lees.