3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lisa is ¿ liewe mens, ¿ ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ¿ mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom Johan se seun, ontmoet. Oor een ding stem Lisa en Darius saam - hul ouers hoort nie bymekaar nie. In Lisa se ma se huis is daar baie vertrekke, maar nie genoeg om die Bothas en die Skietekatte uit mekaar se hare te hou nie. Al wat Lisa vra, is om uitgelos te word. Dis háár lewe, háár ape, háár sirkus, en Darius Skietekat hoef nie daarmee saam…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.16MB
Produktbeschreibung
Lisa is ¿ liewe mens, ¿ ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ¿ mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom Johan se seun, ontmoet. Oor een ding stem Lisa en Darius saam - hul ouers hoort nie bymekaar nie. In Lisa se ma se huis is daar baie vertrekke, maar nie genoeg om die Bothas en die Skietekatte uit mekaar se hare te hou nie. Al wat Lisa vra, is om uitgelos te word. Dis háár lewe, háár ape, háár sirkus, en Darius Skietekat hoef nie daarmee saam te stem nie. Dit sluit haar verhouding met Henco in. As Lisa net die spoke van die verlede kan agterlaat en antwoorde kan kry oor wat werklik daardie noodlottige aand op die see gebeur het. Darius wil haar help, maar is dit ¿ goeie idee? Om uit te vind jy het jou lewe lank met ¿ leuen geleef en dan te vergewe, is soms te veel gevra. Net liefde kan jou dan red.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
With Aspoesterskoene Kristel Loots entered the reality of ordinary women of various ages and figures, who rediscover the wonder of love. After Sjokoladesoene and Lemoenseisoen, which she wrote with her tongue firmly in her cheek, the successful diptych Eendagmooi and >, followed. It tells the story of two women - and their families - on either side of the spectrum when a marriage ends up on the rocks. An ATKV Woordveertjie in the romance novel category is awarded to Eendagmooi and Die ander vrou is a finalist in the same category. The laugh-through-the-tears touch is continued in Katerina se mojo, Foxtrot van die liefde, Blom in die hare and Eendag is nou. Her readers enjoy Loots' humorous writing style that sometimes touches on a tragicomedy. Kristel also writes stories and articles for various women's magazines. More than forty novels have already appeared through LAPA Publishers, Tafelberg and Carpe Diem Media.