3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand! Stefanie de Villiers kry 'n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy 'n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry 'n gelukkige einde. Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand en net vir 'n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in 'n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.3MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand! Stefanie de Villiers kry 'n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy 'n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry 'n gelukkige einde. Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand en net vir 'n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in 'n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle 'n huis moet deel.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.