3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

"Hy is nie wie hy sê hy is nie ..." Met hierdie waarskuwing voor sy beroerte oor Shaun Greyling het haar pa Lize in 'n warboel. Sou hy reken Shaun is die wilddief wat wild op Oudag laat verdwyn?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.19MB
Produktbeschreibung
"Hy is nie wie hy sê hy is nie ..." Met hierdie waarskuwing voor sy beroerte oor Shaun Greyling het haar pa Lize in 'n warboel. Sou hy reken Shaun is die wilddief wat wild op Oudag laat verdwyn?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ann Hite Kemp is op Upington gebore waar sy matriek geskryf het. Daarna het sy haar BA-graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Sy is met die Springbok- fietsryer, Pieter Kemp getroud en hulle het twee kinders, Zak en Gisela. Reeds van skooldae af het sy stories begin skryf. Haar spookstories en kortverhale is in verskeie tydskrifte gepubliseer en daar is ook 'n Siembamba-storie oor die radio uitgesaai. Sy en haar gesin woon tans in Pretoria en sy het reeds vyf jeugverhale en veertien romans gepubliseer.