Louisa du Toit
eBook, ePUB

Louisa du Toit Omnibus 2 (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Ná die dood van sy vrou vlug Max na die klein dorpie Oskop. Spoedig bevind hy hom in 'n liefdesdriehoek. Anderkant die winter is 'n warm, menslike verhaal. Hoog brand die oesvuur: Een aand klop 'n vrou aan Vicky se deur en vertel haar dat sy eintlik die eggenoot is van Frank Jorissen, Vicky se kêrel. Om weg te kom, gaan Vicky Kalahari toe waar sy sorg vir Mienta Vermolen, 'n halfinvalide. Maar dan vind Frank Jorrisen uit waar sy haar bevind. . . In Dans van die seekat aanvaar Leonie 'n pos as musiekonderwyseres om sekerheid te kry oor haar belofte om met Nols Blommeart te trou. Alles is egte...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.