Inè Reynierse
eBook, PDF

Low Carb is Lekker Twee (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
7,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder 'n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasres...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.