3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Waar begin mens weer soek vir hoop ná hartbreek? Ná haar ouers se skielike afsterwe vestig Monya haarself op Franskraal om te probeer vrede vind. Maar selfs naby die see ervaar sy dat niks haar meer opgewonde maak nie. Tot die aand wat sy vir Lukas vir die eerste keer op die strand sien. Terwyl hy kruisbeen op die sand sit en mediteer, met die volmaan wat bo hom uitstyg, herinner hy haar aan 'n maanengel. Nou kom verf dié maanengel haar hart en siel lig, en sy raak gou onherroeplik verlief op hom. Maar dan ontmoet sy vir Vicky, Lukas se beeldskone eks wat steeds deel is van sy lewe. Nou wonder…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.23MB
Produktbeschreibung
Waar begin mens weer soek vir hoop ná hartbreek? Ná haar ouers se skielike afsterwe vestig Monya haarself op Franskraal om te probeer vrede vind. Maar selfs naby die see ervaar sy dat niks haar meer opgewonde maak nie. Tot die aand wat sy vir Lukas vir die eerste keer op die strand sien. Terwyl hy kruisbeen op die sand sit en mediteer, met die volmaan wat bo hom uitstyg, herinner hy haar aan 'n maanengel. Nou kom verf dié maanengel haar hart en siel lig, en sy raak gou onherroeplik verlief op hom. Maar dan ontmoet sy vir Vicky, Lukas se beeldskone eks wat steeds deel is van sy lewe. Nou wonder Monya hoe ernstig hulle verhouding is en waar háár plek in hierdie prentjie is. Kan twee mense wat albei moes leer om verlies te verwerk mekaar se harte weer heel maak? Dalk meer belangrik: Is hulle dapper genoeg om die kans te waag?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Wilreza Smit-Theron is in 1964 in Pretoria gebore en het in die Kaap skoolgegaan. Na sewentien jaar het sy uit die onderwys bedank en is tans 'n vryskutvertaler/proefleser. Sy het nog altyd met stories in haar kop rondgeloop, maar nie geweet hoe om dit op papier neer te skryf nie. Daar het onlangs twee tienerboeke van haar by 'n ander uitgewersmaatskappy verskyn. Sy woon in Loevenstein naby Durbanville en in haar vrye tyd lees sy graag, fliek, draf, speel met haar vier Bassets en probeer drie meisiekinders grootkry. Die plek waarheen sy vlug as sy haar kop wil skoonkry, is enige plek naby water, riete en voëls.