3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue ná talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede. Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie - inteendeel! Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na 'n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike. Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar 'n kans te gee?

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.87MB
Produktbeschreibung
Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue ná talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede. Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie - inteendeel! Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na 'n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike. Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar 'n kans te gee?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elize Davies is op Potchefstroom gebore, het in Durban en Brakpan grootgeword en onderwys gaan swot op Potchefstroom. In Vanderbijlpark ontmoet sy haar droomman en trou met hom ná 'n blitsromanse. Vier kinders en baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later tree sy en haar man in Skotland af, waar sy tans lees en skryf - beide 'n waarborg om haar heeltemal te laat vergeet van die sleur van die daaglikse lewe.