Annelie Ferreira
eBook, ePUB

Maar Tintin in Tibet (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Dit net heeltemal way out buite die kwessie dat jou dominee-pa by jou flat opdaag en sê jy moet saam met hom Beaufort-Wes toe ry omdat 'n messias daar gesien is. Of liewer, normaalweg is dit. Maar as jy pas met jou Golfie agter in 'n karretjie van die Jack and Jill Driving School vasgery het en jou girlfriend kom daarna met die storie dat julle nie meer die naweek alleen Struisbaai toe kan gaan nie . . . dan, ja . . . Dan klim jy maar in jou pa se ou Merc in; luister maar na Radio Kansel en sy gemoun oor wat alles fout is met die land en wag maar geduldig dat die selfoon in jou sak vibreer me...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.