5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is sonder pretensies en sowaar 'n tuisvoel-boek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal - vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, 'n vleishoofstuk wat hoender, bees, lam, vark en seekos dek tot sop, vegetetariese etes, soet happies en idees vir markdag! Die resepte is maklik om te volg en word gekomplementeer deur pragtige kos- en…mehr

Produktbeschreibung
Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is sonder pretensies en sowaar 'n tuisvoel-boek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal - vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, 'n vleishoofstuk wat hoender, bees, lam, vark en seekos dek tot sop, vegetetariese etes, soet happies en idees vir markdag! Die resepte is maklik om te volg en word gekomplementeer deur pragtige kos- en leefstylfotografie. Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is 'n resepteboek wat sal verseker dat die familie en vriende terugkeer vir nog. Soos Nina sê, is liefde die sleutelbestanddeel van elke suksesvolle maaltyd.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Behalwe vir kosstilis, fotograaf en sjef, is Nina Timm ook 'n ma wat verstaan dat iemand wat voltyds werk, op soek is na maklike, bekostigbare en heerlike resepte. Vir net meer as drie jaar vermaak Nina luisteraars met haar stories en resepte tydens haar weeklikse program op SAUK se RSG. Nina se kosblog www.my-easy-cooking.com is een van Suid-Afrika se gewildstes. Sy gee ook gereeld raad vir maatskappye en doen resepteboeke vir kliënte.