4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: PDF

Die voeding van babas en kleuters is 'n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik 'n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme. *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind 'n gesonde voorsprong te gee* vindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vries *…mehr

Produktbeschreibung
Die voeding van babas en kleuters is 'n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik 'n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme. *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind 'n gesonde voorsprong te gee* vindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vries * resepte vir siek of allergiese kinders * raad met kieskeurige, huiwerige eters* 'n praktiese gids tot voeding, spening, spyskaartbeplanning en kosse om te vermy.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.