10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan 'n mens onveranderd gelaat word deur 'n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op 'n heidense wêreld. Dit is 'n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.34MB
Produktbeschreibung
Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan 'n mens onveranderd gelaat word deur 'n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op 'n heidense wêreld. Dit is 'n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
F.A. Venter was bekend vir sy geskiedkundige romans, kortverhale en jeugboeke. Die Hertzogprys vir prosa is in 1961 aan Venter toegeken vir Swart pelgrim en Geknelde land. Laasgenoemde was deel van die trekkertrilogie wat in die 1960's verskyn het: Offerland, Gelofteland en Bedoelde land. Sy laaste boek, Van Botterkraal na Altena, het in 1996 ter viering van sy 80ste verjaardag verskyn. Dit was 'n keur uit sy vier outobiografiese werke. Sy outobiografiese vertelling, Die keer toe ek my naam vergeet het, is in 1996 met die Andrew Murray-prys bekroon. Dié boek handel oor sy herstel nadat hy in 1990 'n beroerte gehad het. F.A. Venter is op 8 Julie 1997 op 80-jarige ouderdom oorlede.