9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 25.55MB
Produktbeschreibung
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Linki Lutz is in September 1990 in Stellenbosch gebore. In 2013 ontvang sy haar graad in BA Visuele Kuns cum laude by die Universiteit van Stellenbosch. Geïnspireer deur haar peetpa Piet Grobler, die befaamde illustreerder, besluit Linki Lutz reeds op 'n jong ouderdom om 'n illustreerder te word. Vandag het sy reeds tien opvoedkundige kinderboeke geïllustreer, en in 2015 word sy gekies as een van die wenners van die Wêreldwye prenteboek-illustrasiekompetisie. Linki spandeer die meeste van haar tyd deur te teken, te verf, eksperimentele musiek te sing, ingewikkelde grimeerkuns op haarself toe te pas en gesprekke te voer met haar Russiese bloukat, Kafka Kasparin.