In hierdie ryk geskakeerde bundel word nie alleen die konsep en konteks van meditasies verruim nie, maar word die gedig-as-meditasie tot n nuwe hoogte in Hambidge se werk gevoer, word dit n beduidende bydrae tot die breë Afrikaanse digterlike leksikon. Humor en satire tree dikwels op die voorgrond, en so ook besonder skerp herinneringe.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.