10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees ... Mieke se lewe verander binne 'n oogwink wanneer Boeta met sy koffer en 'n sopnat klein katjie aan haar deur klop. Boeta, die desperate lomp vyftienjarige seun wat verstandelik gestemd is en opsluit sy pa soek. Hy weier om verder by sy ma en oom Voël te woon. Oom Voël is gemeen en raas met hom, en hy hou niks van oom Voël nie. Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe. Sy het nie geweet van haar man se vorige verhouding óf sy kind nie. Hoe kan sy Boeta kwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman? Buitendien,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.43MB
Produktbeschreibung
Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees ... Mieke se lewe verander binne 'n oogwink wanneer Boeta met sy koffer en 'n sopnat klein katjie aan haar deur klop. Boeta, die desperate lomp vyftienjarige seun wat verstandelik gestemd is en opsluit sy pa soek. Hy weier om verder by sy ma en oom Voël te woon. Oom Voël is gemeen en raas met hom, en hy hou niks van oom Voël nie. Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe. Sy het nie geweet van haar man se vorige verhouding óf sy kind nie. Hoe kan sy Boeta kwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman? Buitendien, Boeta hou almal se harte in die holte van sy hand. Mieke leer dat die mense wat jy liefhet soms van jou vra om onmoontlik dapper te wees. Dat seerkry en heelword verskillende kante van 'n munt is. En dat almal uiteindelik die koestering van huis en huismense nodig het.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Mariël le Roux debuteer in 2007 met Wilhelmina: kampkind op Java. In 2010 verwerf sy tweede prys in die Sanlam Groot Romanwedstryd met haar roman, Die naamlose. Klara (2013) en Isabella (2017) volg. Mariël het lank Verpleeg- en Verloskunde doseer aan onder meer die Universiteit van Wes-Kaap. Sy het in 2008 afgetree, maar gou moeg geraak van stilsit. Sy en haar man woon nou in Durbanville.