Gerrit verwyl sy tyd in Thailand met toeriste-uitstappies terwyl hy wag dat 'n sakeman hom kontak, want hy is hier om die man te fotografeer. Dis op 'n toeristeboot wat hy haar egter gewaar: Die meermin met die onmoontlike mooi groen oë.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.