Jelleke Wierenga
eBook, ePUB

Moord per suurlemoen (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Die tienertweeling, Bruno, met sy vlymskerp sin vir humor en sy hiperboliese uitkyk op alles, en sy dramatiese rooikopsus, Brunhilde, wat weer vriend en vyand kan manipuleer én kan laat swymel, vorm 'n gedugte kombinasie. Hulle getroue vriend, Ben - boonop verlief op Brunhilde - help hul vlug met 'n motorfiets, omdat hulle die buurvrou per abuis "doodgegooi" het. In twee dae speel die driestuks etlike rolle, soos die skreeusnaakse vlug en situasies dit van hulle vereis. En boonop kruis hulle pad met dwelmboewe. Hierdie verhaal het sy oorsprong in 'n ware gebeurtenis: 'n suurlemoengeveg tussen...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.