5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer"¿

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.6MB
Produktbeschreibung
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer"¿

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Jacobs woon in Bloemfontein. Meer as 60 kinder- en jeugboeke het reeds uit sy pen verskyn. Hy is elf keer met die ATKV-kinderboektoekenning bekroon. Verdere toekennings sluit in die Alba Bouwer-prys en die CP Hoogenhout-medalje vir sy bundel rympies Wurms met tamatiesous asook die Elsabe Steenbergprys en die SATI-prys vir sy vertaling van Willemien en die geel kat.