3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse
Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ¿ man. Daarom aanvaar sy die werk om op 'n afgesonderde plaas naby George ¿ skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer. Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ¿ tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos 'n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak 'n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy 'n vertrek binnestap. Hy is…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.19MB
Produktbeschreibung
Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse
Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ¿ man. Daarom aanvaar sy die werk om op 'n afgesonderde plaas naby George ¿ skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer. Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ¿ tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos 'n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak 'n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy 'n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue. Miskien is daar tog 'n storieboek-einde vir die twee van hulle?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rina Cilliers woon saam met haar eggenoot op Hartenbos, sogenaamd afgetree. Sy was bevoorreg om voltyds ma (van vier kinders) en tuisteskepper te wees, het al vele kere in haar lewe op verskeie plekke gebly, maar hulle kinders het hoofsaaklik skole en universiteit in Pretoria bygewoon, waar hulle vir 25 jaar gebly het, en daarna Kaap toe en toe Greyton toe wat die punt van haar hart was. Buiten ma en vrou wees, is haar lewe interessant, kreatief en bowenal, positief; dis in hierdie gees wat hulle 'n hegte familie gevorm het.