André P Brink
eBook, ePUB

'n Droë wit seisoen (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
'n Politieke roman oor die dood van 'n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het 'n Droë wit seisoen'n baken in die Suid-Afrikaanse literatuur geword.In die middel staan Ben du Toit, "'n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens". Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en dié se seun tydens die 1976 Soweto-betogings en oproer. Ben se pogings om agter die waarheid te kom, bring hom in opstand teen die hele geskiedenis en stelsel wat hom gevorm het. Hy is nie 'n politieke ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.