Deon Wiggett
eBook, ePUB

'n Enkele verhaal (eBook, ePUB)

Die jag op 'n reeksverkragter

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir nie-fiksie In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid-Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in 'n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer 'n Afrikaanse storie in Afrikaans - en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat 'n donker lewe gelei het. Deon se missie om 'n monster aan die kaak te stel, neem hom van Breytenbach se hoërskooljare by die landbouskool op Kroonstad na ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.