1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Ewigheid van dié - Lizelle von Wielligh. Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al! Kersfeessoene - Elsa Winckler Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met 'n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met 'n pleitende kyk in haar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Ewigheid van dié - Lizelle von Wielligh. Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al! Kersfeessoene - Elsa Winckler Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met 'n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met 'n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Lizelle von Wielligh is op haar gelukkigste in die natuur waar sy naby aan haar Skepper is. Haar dag begin gewoonlik met 'n wandeling deur die denneplantasies. Só voed sy haar siel en kry haar gedagtes vrye teuels om haar stories te beplan. Sy het 'n BCompt-graad (rekeningkunde) aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi. Haar roeping om liefdesverhale te skryf, sal sy egter vir niks verruil nie. Deur karakters te skep, kry sy kans om in ander mense se skoene te staan. Dit het haar 'n deernis en liefde vir haar medemens gegee en haar geloofslewe verryk.