'n Fontein voor ons deur (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
'n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos 'n wafferse prinses van 'n verre land deur Frankryk gereis en 'n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in 'n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk. En wat gebeur toe? Saam met haar prins sit sy huis op in 'n Franse dorpie. Hulle gaan woon in 'n ou kliphuis in Rue de l'église - Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis. En wat gebeur nou? Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na 'n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.