Op 'n normale Vrydagaand in 1988 is Douwleen Bredenhann se dogter Liesl wreed vermoor. 'n Hemelhoë hekkie is 'n hartverskeurende ware verhaal van skok, pyn en geleidelike heling."Eg, sober en met die krag van die waarheid ... In 'n geweldsgeteisterde land soos Suid-Afrika kan hierdie ontroerende boek antwoorde bied en hoop gee." -Maretha Maartens
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.