Tussen Inalien en Thysjan is daar ñ geskiedenis: Thysjan is onbewus daarvan; Inalien is oorbewus daarvan. Gaan sy die strydbyl begrawe; vergewe en vergeet? Dalk "" as sy net eers die waarheid kan ontdek.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.