6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Kom...
Kom en dwaal saam op die kronkel- en plaveiselpaadjies van die Amasone oerwoud en Kovsie kampus. Kom ontmoet en maak vriende met Braambos die krimpvarkie en Olga, die vrou in 'n strykkamer in Siberië. Kom ontdek wonder in gety-poele en 'n slaggat en flaminke en winter seisoene. Kom onthou dat daar mooi was in die pandemie en daardie stadige tyd van Kovird ninetien. Kom reis na Jerusalem en Jeffriesbaai, die Andesberge in Peru en 'n plaas met honde en speenlammers buite Bloemfontein. Kom koop naartjies in Tsumeb en eet koue kos by kerslig saam met Bertus Swart. Kom soek saam na die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 7.27MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Kom...

Kom en dwaal saam op die kronkel- en plaveiselpaadjies van die Amasone oerwoud en Kovsie kampus. Kom ontmoet en maak vriende met Braambos die krimpvarkie en Olga, die vrou in 'n strykkamer in Siberië. Kom ontdek wonder in gety-poele en 'n slaggat en flaminke en winter seisoene. Kom onthou dat daar mooi was in die pandemie en daardie stadige tyd van Kovird ninetien. Kom reis na Jerusalem en Jeffriesbaai, die Andesberge in Peru en 'n plaas met honde en speenlammers buite Bloemfontein. Kom koop naartjies in Tsumeb en eet koue kos by kerslig saam met Bertus Swart. Kom soek saam na die son en stilte en inspirasie en betekenis. Kom ry deur die Skedelkus met slegs 'n pakkie salticrax en 'n fietswiel op steroïdes. Kom leer wag saam. Kom leer vertrou saam. Kom leer lag en glo en talm en vier en blom saam. Kom sien weer bietjie alles wat mooi is raak.

O dat elke seisoen ons gunsteling mag wees! Dat elke stukkie lewensgoud deur ons gevind sal word! Dat elke greintjie skoonheid deur ons gevier sal word!

'n Kruik vol Jasmyn is 'n uitnodiging aan jou om saam te kom na die mooi van die lewe wat ons s'n is.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.