7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: PDF

'n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek 'n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs 'n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook 'n nuwe kinkel in die…mehr

Produktbeschreibung
'n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek 'n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs 'n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook 'n nuwe kinkel in die resep - soos om 'n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! 'n Liefde vir Bak is 'n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in 'n bobaas-bakker sal omskep!

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Vandat Sarah Dall in 2009 haar kwalifikasie aan die Silwood School of Cookery behaal het, het sy 'n groot kliëntenetwerk opgebou. Sy doen spyseniering vir klein persoonlike/privaat etes en bak pragtige items vir troues en ander funksies. Haar webwerf - ww