3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Kon dit nie maar 'n ouer tannie gewees het wat langs Lucy intrek nie? Of 'n stil skrywer? Nou is dit Lodewijk met sy breë skouers, glimlag en lieflike lang lyf. Sy wil trou met 'n kultureel-verfynde man, maar sy kan nie vir Lodewijk uit haar gedagtes kry nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.73MB
Produktbeschreibung
Kon dit nie maar 'n ouer tannie gewees het wat langs Lucy intrek nie? Of 'n stil skrywer? Nou is dit Lodewijk met sy breë skouers, glimlag en lieflike lang lyf. Sy wil trou met 'n kultureel-verfynde man, maar sy kan nie vir Lodewijk uit haar gedagtes kry nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Magdaleen Walters is in 'n kasarm van 'n plaashuis in die goeie ou Vrystaat naby Senekal op mieliepap en stories grootgemaak. Sy het haar studentejare - BA (Tale) - op die kampus van die destydse Universiteit van die Oranje-Vrystaat deurgebring en later deur Unisa verder studeer. Sy woon saam met haar man in 'n huis langs 'n rivier naby Bronkhorstspruit waar sy haar dae vul met stories, naaldwerk, kosmaak en haar tuin. Soms hou sy skool omdat sy van jongmense om haar hou.