5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met 'n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer 'n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy's 'n geskikte baas nie. Sy sál 'n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê. Man met 'n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy 'n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is 'n moeilike ding. En 'n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.42MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met 'n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer 'n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy's 'n geskikte baas nie. Sy sál 'n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê. Man met 'n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy 'n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is 'n moeilike ding. En 'n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy woord: Ná twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marilé Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan 'n romanse waag. Alta woon in die Paarl en het betreklik laat in haar lewe voluit begin skryf. Nou is daar nie sprake van ophou nie. Skryf maak die leë nes (tot 'n mate) vol en hou depressie op 'n afstand. Skryf bring groot uitdagings, maar ook nuwe visie, nuwe energie, nuwe vriende en ongelooflike bevrediging.