Ilze Beukes
eBook, ePUB

'n Motorfiets vir twee (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Katja voel reeds gemaklik met haar plekkie op die rak. Haar lewe is ongekompliseerd en gevestig tot sy Xavier en sy seuntjie ontmoet. Xavier is haar nuwe bevelvoerder en hopeloos te aantreklik in sy uniform. Katja voel hoe 'n onsigbare band tussen haarself en Xavier begin vorm, want hul albei dra littekens van die verlede. Haar lewe word verder omver gegooi deur 'n versoek van maatskaplike dienste dat haar biologiese familie haar graag wil opspoor. Dis presies wat sy haarself nog altyd voorgeneem het om nooit óóit te doen nie. Alles voel oorweldigend, en om haar wegholskoene aan te trek klin...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.