5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Die spannende verhaal van die kommunis Bram Fischer, leier van 'n revolusionêre beweging in 'n ondergrondse komplot teen die apartheidsregering, is maar een deel van Fischer se storie. Nadat hy die ander samesweerders soos Nelson Mandela in die Rivonia-verhoor verdedig het, is hy self aangekla, maar het verdwyn terwyl hy op borgtog uit was. Ná maande is hy gevang en tot lewenslank gevonnis. Daarby moes hy leef met 'n verskriklike selfverwyt oor 'n motorongeluk waarin sy vrou dood is. Maar naas die intrige en spioenasie is daar ook 'n ander verhaal van 'n gelukkige Vrystaatse jeug en hegte…mehr

Produktbeschreibung
Die spannende verhaal van die kommunis Bram Fischer, leier van 'n revolusionêre beweging in 'n ondergrondse komplot teen die apartheidsregering, is maar een deel van Fischer se storie. Nadat hy die ander samesweerders soos Nelson Mandela in die Rivonia-verhoor verdedig het, is hy self aangekla, maar het verdwyn terwyl hy op borgtog uit was. Ná maande is hy gevang en tot lewenslank gevonnis. Daarby moes hy leef met 'n verskriklike selfverwyt oor 'n motorongeluk waarin sy vrou dood is. Maar naas die intrige en spioenasie is daar ook 'n ander verhaal van 'n gelukkige Vrystaatse jeug en hegte bande tussen Bram en sy ma, die skrywer Ella Fischer. Hannes Haasbroek vertel beide verhale gesaghebbend en deeglik, deels gegrond op nuwe dokumente soos familiebriewe en Ella se dagboeke. Bram se verhaal word geteken teen die agtergrond van die Fischers en Fichardts, die aristokratiese Vrystaatse families waaruit hy stam, en wie se lotgevalle verweef is met die Afrikanergeskiedenis van voor die Anglo-Boereoorlog tot by apartheid en die struggle. 'n Seun soos Bram is die eerste biografie in Afrikaans oor hierdie hoogs bekende, verworpe en vereerde Afrikaner.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Hannes Haasbroek is in Bothaville gebore. Hy voltooi sy skoolloopbaan in Bethlehem en behaal 'n doktorsgraad in Geskiedenis aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat. Hy is hoof van die Geskiedenisdepartement by die Nasionale Museum in Bloemfontein en lewer gereeld bydraes tot wetenskaplike joernale, tydskrifte en koerante. Sy boek oor die lewe van die bekende sopraan Cecilia Wessels, Stem en legende, is in 2005 gepubliseer.