
'n Vonk van liefde (eBook, ePUB)
Tweede verhaal in omnibus 4
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
In 'n Vonk van liefde moet 'n swanger jong vrou 'n nuwe lewe aanpak ná haar man se dood. Sy kry 'n betrekking as bestuurder van 'n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral ná die koms van die baba.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.