1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dít is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oë. Skielik is liefde nie net in storieboeke nie, maar ook vir haar.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
Produktbeschreibung
Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dít is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oë. Skielik is liefde nie net in storieboeke nie, maar ook vir haar.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rika Cloete se obsessie is misdaadfiksie. En as dit boonop teen 'n geskiedkundige agtergrond afspeel, soveel te beter. Reeksmoordenaars, passiemoorde, gifmoorde, geestesversteurings - dit is alles al van toentertyd af deel van die mens se bestaan. Maar ook die vraag om geregtigheid, die drang na uitlewering van die skuldige, en die onwrikbare geloof dat die goeie uiteindelik die bose sal oorwin, is gewortel in ons menswees. En dit is juis dít wat hoop vir die toekoms gee en dit noodsaaklik maak om daaroor te skryf. In 2002 is Cloete se debuutbundel eensaamigheid gepubliseer en in 2004 die avontuurromanse Die Oog van Isis. 'n Hele klompie tydskrifverhale het ook al uit haar pen verskyn. Doodsroeper is Rika se eerste spanningsroman. Sy is 'n gebore en getoë Johannesburger. In 1992 matrikuleer sy aan die Hoërskool Vorentoe en ontvang haar tersiêre opleiding aan die eertydse RAU, nou UJ. Vir meer as tien jaar lank was sy dosent in Duitse letterkunde, maar is deesdae voltyds skrywer.