3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Gina kry daardie gesogte kontrak waarmee sy haar deurbraak in die wêreld van binneversiering gaan maak. Net wat sy nodig het, want binne die volgende vyf jaar wil sy haar studiegeld aan haar ouers terugbetaal, met rente. Dus sal daar ook in hierdie tyd geen man op haar horison kan wees nie. Saam met die kontrak kom 'n hotelmagnaat. Heinrich hou egter geen gevaar vir haar in nie want hy stel nie nou of later in 'n huwelik belang nie. Maar Gina is van warmbloedige Italiaanse afkoms en wel, Heinrich is 'n man.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.92MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Gina kry daardie gesogte kontrak waarmee sy haar deurbraak in die wêreld van binneversiering gaan maak. Net wat sy nodig het, want binne die volgende vyf jaar wil sy haar studiegeld aan haar ouers terugbetaal, met rente. Dus sal daar ook in hierdie tyd geen man op haar horison kan wees nie. Saam met die kontrak kom 'n hotelmagnaat. Heinrich hou egter geen gevaar vir haar in nie want hy stel nie nou of later in 'n huwelik belang nie. Maar Gina is van warmbloedige Italiaanse afkoms en wel, Heinrich is 'n man.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Trudy Reinhardt sê hoe langer sy leef, hoe meer waardering het sy vir die liefde. Daarom maak dit haar gelukkig om Romanzas te skryf waarin hierdie mooiste van alle menslike emosies seëvier. Met 'n doktorsgraad in vertaalkunde, hou vertaling haar die besigste. Tussendeur vind sy altyd tyd vir haar eie skryfwerk, dikwels in die nanagure en het, onder meer, sowat sestig kortverhale in nasionale tydskrifte gepubliseer. Skryf en lees loop hand-aan-hand volgens haar, maar sy skram weg van romantiese flieks of boeke terwyl sy aan een van haar eie romanses werk omdat sy nie ontrou aan haar eie held of heldin wil wees nie. Sy reis graag, leer tans klavier speel en bly aan die Oos Rand.