Nina en die funky eksperiment (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Nina en Jessie is vuur en vlam oor die eksperimente-ekspo waaraan hulle dié kwartaal gaan deelneem. En by die skool se kleure-atletiek sal 'n TV-advertensie vir 'n nuwe energiedrankie verfilm word! Maar toe Nina se pa hulle neem om die nuwe koeldrankfabriek te besoek, besef hulle dadelik iets is nie pluis met die nuwe "energiedrankie" nie . . . Sal die swart-en-rooi pet op Nina-hulle se solder hulle weer met hul speurwerk kan help?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.