Nicht lieferbar
Niquito: Ver Weg Van Die Huis (eBook, ePUB) - Ferreira, Dill
Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Format: ePub

‘n Pragtige verhaal van ‘n klein hondjie wat op straat verdwaal. Boek02
In hierdie nuwe avontuur gaan Niquito uit vir ‘n wandeling en sal hy uitvind watse groot gevare daarbuite is. Ons klein vriendjie sal verdwaal en ervaar dat nie elke persoon goedhartig is nie en dat ‘n mens uiters versigtig moet wees wanneer jy op straat leef. Niquito sal egter ook goeie vriende maak, soos Josh, ‘n baie goedhartige hond wat verdwaalde hondjies help om weer hulle huise te vind. Behalwe hierdie nuwe vriend, ontmoet hy ook ‘n gawe ou tannie wat kos gee aan verdwaalde honger diere op straat. ‘n Engel wat…mehr

Produktbeschreibung
‘n Pragtige verhaal van ‘n klein hondjie wat op straat verdwaal. Boek02

In hierdie nuwe avontuur gaan Niquito uit vir ‘n wandeling en sal hy uitvind watse groot gevare daarbuite is. Ons klein vriendjie sal verdwaal en ervaar dat nie elke persoon goedhartig is nie en dat ‘n mens uiters versigtig moet wees wanneer jy op straat leef. Niquito sal egter ook goeie vriende maak, soos Josh, ‘n baie goedhartige hond wat verdwaalde hondjies help om weer hulle huise te vind. Behalwe hierdie nuwe vriend, ontmoet hy ook ‘n gawe ou tannie wat kos gee aan verdwaalde honger diere op straat. ‘n Engel wat hom oortuig dat daar baie goedhartige mense is wat regstaan om diere in gevaar te red.