3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lisa is 'n onderwyser wat 'n vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien. Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar in. Michael is die stil een in hulle vriendekring en heeltemal haar teenoorgestelde. Op die reis vind sy dat teenoorgesteldes mekaar wel kan aantrek en dat persoonlikheidsverskille wel oorkom kan word.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.15MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Lisa is 'n onderwyser wat 'n vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien. Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar in. Michael is die stil een in hulle vriendekring en heeltemal haar teenoorgestelde. Op die reis vind sy dat teenoorgesteldes mekaar wel kan aantrek en dat persoonlikheidsverskille wel oorkom kan word.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marilé Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan 'n romanse waag. Alta woon in die Paarl en het betreklik laat in haar lewe voluit begin skryf. Nou is daar nie sprake van ophou nie. Skryf maak die leë nes (tot 'n mate) vol en hou depressie op 'n afstand. Skryf bring groot uitdagings, maar ook nuwe visie, nuwe energie, nuwe vriende en ongelooflike bevrediging.