10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy 'n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. _x000D_
_x000D_
Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is 'n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog 'n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, 'n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, 'n bitter akteur wat 'n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit 'n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . .…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.57MB
Produktbeschreibung
Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy 'n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. _x000D_

_x000D_

Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is 'n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog 'n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, 'n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, 'n bitter akteur wat 'n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit 'n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . ._x000D_

_x000D_

Noot vir dood is 'n heerlike roman, geskryf deur 'n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ilza Roggeband is in Johannesburg gebore. Sy was 'n leerling aan Laerskool Unika, waar sy 'n biblioteekprefek was, en Hoërskool Randburg en het ná skool 'n diploma in modeontwerp voltooi. Na draaie by die SAUK, verskeie advertensiemaatskappye en 'n dag en 'n half by 'n motorverhuringsmaatskappy, het sy by Huisgenoot in Johannesburg as redaksionele assistent begin werk. In bykans 18 jaar by Media24 was sy by Huisgenoot, Sarie en toe weer by Huisgenoot waar sy onder meer betrokke was by die tydskrift se verhoë by kunstefeeste soos Aardklop en KKNK, asook die musiekkonsert Skouspel. Sy het in 2007 as vryskutjoernalis begin werk en in 2009 het haar boek 50 Stemme - Die Grootste Name in Afrikaanse Musiek verskyn. Sy is die wenner van vier ATKVeertjies. Ilza woon in Melkbosstrand saam met haar seun, Zac.