Daar is hoop vir ADHD-lyers!_x000D_
_x000D_
Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:_x000D_
_x000D_
. die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes_x000D_
. nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie_x000D_
. wenke vir ouers en onderwysers_x000D_
. oefeninge wat daagliks gedoen kan word_x000D_
. raad met die dieet_x000D_
. die nuutste oor medikasie_x000D_
_x000D_
Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek._x000D_
_x000D_
Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.