A. P. Du Plessis
eBook, ePUB

Oervallei (eBook, ePUB)

'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 3

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Sofort per Download lieferbar
5,92 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
3. OERVALLEI - OERWOUDVALK REEKSDie Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende. In hierdie derde verhaal van die Oerwoudvalk reeks red die Valk vir Aztec Calder uit die kake van 'n leeumannetjie. Die ylende Calder het nog kort voor sy dood gemompel van 'n verlore vallei in Afrika, oermense en diere en ook van 'n geselskap blankes wat daar vasgekeer is. Deur Aztez Calder se voetspore te volg, ontdek die Valk spoedig die ver...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.