"e;Nee,"e; se hy weer stadig, "e;hulle is nie daar nie. Hulle le nie op die bodem van die see nie. Die see is leeg. Die geeste is hier om ons. Ek sien hulle, ek praat met hulle. Oloff die Seerower lewe nog. Oloff slaap nooit. Hy is soos die wind. Niemand kom ooit naby hom nie ..."e;
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.