Dit is belangrik vir enigiemand met geestesongesteldheid om met vriendelikheid, respek en waardigheid behandel te word, nie met stigma, vooroordeel en minagting nie, want ons veg 'n stryd bo 'n mens se visie en begrip. Net omdat ons nie siek lyk nie, beteken dit nie ons is nie. Die doel van hierdie boek is om geestesongesteldheid van binne na buite te kyk vanuit een oorlewende se oogpunt.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.