1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op 'n maanverligte aand langs 'n eensame pad kom 'n man wat soos 'n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie 'n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou 'n sexy Cabriolet gery het of 'n Franse baret gedra het en met 'n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het ... Of haar op 'n date gevra het en sy 'n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.39MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op 'n maanverligte aand langs 'n eensame pad kom 'n man wat soos 'n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie 'n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou 'n sexy Cabriolet gery het of 'n Franse baret gedra het en met 'n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het ... Of haar op 'n date gevra het en sy 'n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting en avontuur as vir haar lesers. Sy is 'n romantikus en skryf graag liefdesverhale met gelukkige eindes iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man Etienne en is 'n trotse ouma.