4,70 €
4,70 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
4,70 €
4,70 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
4,70 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,70 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Skop die luierstoel se voetstut uit, trek die tafeltjie met jou geliefkoosde warm of koue drankie nader en sorg dat die bord of bakkie snoeperye ook byderhand is, want dit kan dalk 'n lang, luilekker kuierlees word hierdie.
Maar daar is mos geen haas wanneer jy sulke vreemde ervaringe kan meemaak soos jou eerste ontmoeting met 'n djinn of saam met die manne in die Royal kuier waar die nagwaak gehou word vir oorlede Blink Willie O'Reilly nie of die Leeuvrou ontmoet wat tot in jou geheimenisse kan sien, om nie eens te praat van 'n soen wat in die hof eindig en die skaamtelose vertoning van…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.22MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Skop die luierstoel se voetstut uit, trek die tafeltjie met jou geliefkoosde warm of koue drankie nader en sorg dat die bord of bakkie snoeperye ook byderhand is, want dit kan dalk 'n lang, luilekker kuierlees word hierdie.

Maar daar is mos geen haas wanneer jy sulke vreemde ervaringe kan meemaak soos jou eerste ontmoeting met 'n djinn of saam met die manne in die Royal kuier waar die nagwaak gehou word vir oorlede Blink Willie O'Reilly nie of die Leeuvrou ontmoet wat tot in jou geheimenisse kan sien, om nie eens te praat van 'n soen wat in die hof eindig en die skaamtelose vertoning van eerbare vroue te ervaar nie.

So tussendeur kan die beker of glas weer gevul en nog snoepies bygevoeg word, want daar wag nog sommer 'n hele paar aangename storieverrassings.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Gert Basson, alias Lindeque de Beer se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.

Geboortenaam Gert Cornelius Basson Nasionaliteit Suid-Afrika Beroep Joernalis, redakteur, skrywer. Skrywersname: Gert Basson Dirk de Beer Lindeque de Beer Cor Lindeque Hugo le Roux Danz Cloete Chris Sasner Gert Cornelius

Lindeque de Beer (Samesteller)

Bevange Onbevange