Theunis Krogh
eBook, ePUB

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11 (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is 'n groep hippies - bedelaars en dwelmverslaafdes - wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil, morsig en glad nie 'n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag dat doktor Serfontein teen hulle sal optree, maar hy doen dit nie. Dit is omdat hy weet dat die jongste lid van die bende, Carolus, Loggenberg se jonger broer is en hy wil die seun graag help. Op skool verloop alles ook nie rustig nie, want klein Felix Krynauw en sy groep maats is gedurig in die moeilikheid. Hulle word betr...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.