3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Chloé gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het 'n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se dood veroorsaak het. Sy ontmoet die geheimsinnige Sacha, 'n balletdanser, wat haar droom om te dans aanvuur. Hy het ook 'n onweerstaanbare mag en invloed op haar, maar hy het sy eie donker verlede en 'n enorme geheim wat haar alles wat sy weet oor lewe, logika en liefde laat betwyfel. Om op hom verlief te wees lyk al hoe meer na 'n droom; 'n droom wat onmoontlik is om na te streef as sy nie alles opoffer nie.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.62MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Chloé gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het 'n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se dood veroorsaak het. Sy ontmoet die geheimsinnige Sacha, 'n balletdanser, wat haar droom om te dans aanvuur. Hy het ook 'n onweerstaanbare mag en invloed op haar, maar hy het sy eie donker verlede en 'n enorme geheim wat haar alles wat sy weet oor lewe, logika en liefde laat betwyfel. Om op hom verlief te wees lyk al hoe meer na 'n droom; 'n droom wat onmoontlik is om na te streef as sy nie alles opoffer nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting en avontuur as vir haar lesers. Sy is 'n romantikus en skryf graag liefdesverhale met gelukkige eindes - iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man Etienne en is 'n trotse ouma.