Karin Brynard
eBook, ePUB

Onse Vaders (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
In 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek.Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar.Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders - soos Ghaap. Maar daar is nie tyd om behoorlik...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.