7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie is 'n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.29MB
Produktbeschreibung
Hierdie is 'n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe. Ontdek God in die stories van mense laat 'n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou 'n mens se geloof vir moeilike tye en help 'n mens om vas te staan in die storms van die lewe.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Benescke Janse van Rensburg is bekend en gewild as aanbieder en programkoördineerder by Radio Kansel en aanbieder en vervaardiger van InPas op KykNET. Benescke het 'n meesters-graad in joernalistiek verwerf, waarvoor sy onder meer aan die Universiteit van Tilburg, Nederland, studeer het. Benewens haar uiters gewilde radiodramas, skryf Benescke ook die daaglikse "Vers-per-Dag"-dagstukkies, 'n projek van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika wat daagliks dagstukkies na meer as 50 000 intekenare regoor die wêreld stuur. Benescke is ook 'n fotograaf en vryskutskrywer vir verskeie geestelike- en inspirasietydskrifte in Suid-Afrika. Sy tree gereeld as motiveringspreker op. Benescke is getroud met Johannes, 'n biokinetikus, en woon in Durbanville. Dit is Benescke se passie om God se Woord en beloftes op 'n kreatiewe en relevante manier met ander te deel.