Coenie Burger
eBook, ePUB

Ontmoetings met die lewende God (eBook, ePUB)

Hoe God ons roep, nuut maak

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Van die aangrypendste Bybelverhale gaan oor die roeping van mense, en hoe hulle daarop reageer. Wie sy/haar roeping wil hoor en dit voor die Here wil leef, besef: 'n Bewustheid van die Here se teenwoordigheid en werk maak al die verskil. Dit maak van 'n opdrag 'n genadevoorreg en 'n geleentheid.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.